HOME
Who
Aims & Objectives
History
Milestones
Achievements
Office Details
FARR News
Farr Team

 

Where does FARR Work?

 

FARR Training Academy

 

FASD
Fas?Afrikaans
Fas? English
Info
FASD Knot

 

Research Library
Help Assist
Partners
Contact FARR
 
 

 

FARR Jeugdag 16 Junie 2010: Joan Wertheimsentrum in De Aar

 

FARR het op 16 Junie 2010 in samewerking met Rotary en ABSA Bank ‘n Jeugdag program vir 87 kinders uit die omgewing aangebied.  Me. Mary-Ann Brown van Department Maatskaplike Ontwikkeling het in ‘n kort praatjie die kinders ingelig oor hulle regte en verantwoordelikhede.  Die kinders het met entosiasme deelgeneem aan die gesprek.  Daarna het Rotary verskeie boeresport aktiwiteite soos sakresies en eierloop aangebied.  Die ouer kinders het sokker en netbal gespeel (balle geskenk deur Pristidge Hardeware), terwyl die jonger kinders op die springkasteel (beskikbaar gestel deur Me Ivalda Sequira) baljaar het.  Ten afloop van die dag is sop en broodjies met lemoene bedien deur ABSA en Rotary.

 

News_006a.jpg (155030 bytes)
News_006b.jpg (92309 bytes) Ietsie om die honger te stil 
News_006c.jpg (125348 bytes) n Kort opvoedkundige aanbieding. 
News_006d.jpg (183693 bytes) Impromptu Farr Sokkerspan 

 

 

Contact Information

Telephone:  +27 (0) 21  686 2645 /6/7

Fax:  +27 (0) 21  685-7034

Postal address

          37 Thornhill Road, Rondebosch, 7700, South Africa
 
Electronic mail
CEO : Leana Olivier
 

Send mail to Webmaster with questions or comments about this web site.
Copyright © 2010 Farr
Created: July 06, 20
10.